Search
Add Listing
  • You have no bookmark.

Your Wishlist : 0 listings

Sign In

Dankie aan die Gemeenskap vir CAWS 4 PAWS Ondersteuning

Namens CAWS 4 PAWS wil ons graag dankie sê aan die gemeenskap wat hul harte en beursies oopgemaak het vir CAWS 4 PAWS!

Verlede jaar is daar ongeveer R35 000 ingesamel deur blikkies, en hierdie fondse is gebruik om broodnodige sterilisasies te doen en om vir die diere in ons gemeenskap te sorg. Jou ondersteuning maak ‘n groot verskil in die lewens van viervoetige vriende. 

CAWS 4 PAWS het nou al 15 jaar die liefde en ondersteuning van ons wonderlike gemeenskap ervaar. “Ons waardeer elke bydrae en ons sien uit na nog vele jare van suksesvolle samewerking! Baie dankie!”

Caws4Paws
Youth Cafe Pret Prev Post
 Daar was Pret, Pret en nog Pret!!!!
Plaashonde en Katter Next Post
A Big Thank You to Daily Bread for Their Kindness and Community Spirit

Add Comment

You must be logged in to post a comment.