De Barber in die kollig
Snuffel wens De Barber geluk toe met hul driejarige bestaan wat die 14 Augustus was! Hierdie beskeie, maar uitmuntende salon het vir die afgelope drie jaar ‘n wesenlike deel van ons gemeenskap geword en is steeds besig om te groei… Onder leiding van Gael, die eienaar, het De Barber ‘n reputasie opgebou vir hul uitstekende diens …
