Search
Add Listing
  • You have no bookmark.

Your Wishlist : 0 listings

Sign In
Reynardt

Koffie saam met Reynardt: Die Man Agter Snuffels.co.za!

Het jy al gewonder wie die meesterbrein agter Snuffels.co.za is? Wel, maak jouself gereed vir ’n vinnige koffieklets met Reynardt, Groot-Brakrivier se eie ‘brakkie’ en gemeenskapsliefhebber, wat al agt jaar diep wortel geskiet het in ons pragtige kusdorpie. Met ’n passie vir koppies koffie (die sterker, die beter) en ’n hart vol stories, het Reynardt vier maande …

65 dae tot kersfees

Groot Brakrivier nog net 65 Dae…

Kan jy dit glo? Kersfeës is net 65 dae weg! Die liggies begin blink in ons harte, en die gees van liefde en omgee vul alreeds die lug. Maar terwyl ons elke dag nader aan daardie spesiale tyd stap, kom daar ’n klein versoek vanaf ons hart tot joune: Laat ons hierdie feesseisoen ekstra spesiaal …

Bryde's Whale

Juvenile Bryde’s Whale Stranded at Dwarswegstrand

In the early hours of October 11, 2024, SMART (Stranded Marine Animal Rescue Team) responded to a call reporting a juvenile Bryde’s whale washed ashore at Dwarswegstrand. The team arrived promptly at 4:45am and found a 6.9-metre female whale still alive. Tragically, the whale passed away shortly after their arrival. There were no visible injuries, …

Spotted Eagle Owl

Baby Spotted Eagle Owls: Learning to Fly and How You Can Help

As the Spotted Eagle Owls around Great Brakriver begin their journey to independence, you might encounter young owls grounded in your area. These little ones, with their striking yellow eyes and fluffy feathers, are going through a critical learning stage known as fledging, where they practice essential flying skills. Here’s what to know about this …

Leon Osthuizen

Koffie saam met Leon

Met 25 jaar se ondervinding as ‘n finansiële adviseur weet Leon Oosthuizen presies hoe belangrik dit is om jou finansiële toekoms, jou geliefdes, en jouself te beskerm. Hy verstaan die vrese en bekommernisse wat jy mag hê oor jou gesin se toekoms en is daartoe verbind om jou gemoedsrus te gee deur finansiële planne wat …

Groot Brak Rivier

Great Brak River: A Charming Coastal Gem on the Garden Route

Great Brak River, or Groot-Brakrivier in Afrikaans, is a delightful coastal town nestled along the Garden Route in South Africa’s Western Cape province. This historic village, founded in the 1850s by the Searle family, has blossomed into a popular holiday destination known for its stunning natural beauty and tranquil atmosphere. Picturesque Landscapes and Outdoor Pursuits …