Search
Add Listing
  • You have no bookmark.

Your Wishlist : 0 listings

Sign In
Bryde's Whale

Juvenile Bryde’s Whale Stranded at Dwarswegstrand

In the early hours of October 11, 2024, SMART (Stranded Marine Animal Rescue Team) responded to a call reporting a juvenile Bryde’s whale washed ashore at Dwarswegstrand. The team arrived promptly at 4:45am and found a 6.9-metre female whale still alive. Tragically, the whale passed away shortly after their arrival. There were no visible injuries, …

Spotted Eagle Owl

Baby Spotted Eagle Owls: Learning to Fly and How You Can Help

As the Spotted Eagle Owls around Great Brakriver begin their journey to independence, you might encounter young owls grounded in your area. These little ones, with their striking yellow eyes and fluffy feathers, are going through a critical learning stage known as fledging, where they practice essential flying skills. Here’s what to know about this …

Dogs on leash

Mossel Bay Enforces Leash Law for Dogs in Public Spaces

The Mossel Bay Municipality has recently issued a reminder for dog owners to comply with local by-laws that require dogs to be leashed in public areas. This follows numerous complaints about unleashed dogs, prompting the municipality to take strict action to ensure public safety and harmony. According to the by-law published in Provincial Gazette 6678, …

Groot Brak Rugby

Groot Brakrivier Rugby Klub Nuus: ‘n Seisoen van Vasberadenheid

Verlede naweek het Groot Brakrivier Rugby Klub ‘n uitdagende wedstryd teen die Northam Rhinos in die Goue Beker kwarteindronde gehad, wat geëindig het met ‘n telling van 60-12. Alhoewel die uitslag teleurstellend was, het die span baie om trots op te wees terwyl hulle terugkyk op ‘n seisoen vol groei en veerkragtigheid. Gedurende die toernooi …

4 Pillars of Great Brakriver

Vier Pilare: Saamwerking vir ‘n Beter Groot-Brakrivier

‘n Voertuig het vier wiele om dit veilig aan te dryf . Grootbrak Rivier het vier organsasies wat saam staan om die dorp en sy mense te help oor growwe paaie wanneer hulle verskyn. Ons bly in ‘n redelike veilige en pragtige dorp, “Dis ‘n paradys hier” so praat ons inwoners onder mekaar. Alles goed …

Caws4Paws

Dankie aan die Gemeenskap vir CAWS 4 PAWS Ondersteuning

Namens CAWS 4 PAWS wil ons graag dankie sê aan die gemeenskap wat hul harte en beursies oopgemaak het vir CAWS 4 PAWS! Verlede jaar is daar ongeveer R35 000 ingesamel deur blikkies, en hierdie fondse is gebruik om broodnodige sterilisasies te doen en om vir die diere in ons gemeenskap te sorg. Jou ondersteuning maak ‘n groot verskil in …

Youth Cafe Pret

 Daar was Pret, Pret en nog Pret!!!!

Op die 23ste, 25ste en 26ste September het die Great Brak Youth Cafè en Child Welfare Grootbrak saam met Groot-Brakrivier Primêre Skool ‘n heerlike vakansieprogram aangebied vir ons kinders. Hulle het hulself gate uit geniet met pret in elke vorm en grootte! Van ‘n magdom opwindende speletjies tot waterglybane en springkastele – die aksie was …