Search
Add Listing
  • You have no bookmark.

Your Wishlist : 0 listings

Sign In

Find local businesses in Great Brak River and surrounds

Find some of the best tips from around the local area from our partners and friends.

Upcoming Events

Latest News

Caws4Paws

Dankie aan die Gemeenskap vir CAWS 4 PAWS Ondersteuning

Namens CAWS 4 PAWS wil ons graag dankie sê aan die gemeenskap wat hul harte en beursies oopgemaak het vir CAWS 4 PAWS! Verlede jaar is daar ongeveer R35 000 ingesamel deur blikkies, en hierdie fondse is gebruik om broodnodige sterilisasies te ...
Youth Cafe Pret

 Daar was Pret, Pret en nog Pret!!!!

Op die 23ste, 25ste en 26ste September het die Great Brak Youth Cafè en Child Welfare Grootbrak saam met Groot-Brakrivier Primêre Skool ‘n heerlike vakansieprogram aangebied vir ons kinders. Hulle het hulself gate uit geniet met pret in ...
Groot Brak Rivier Rugby

Grootbrak Rugby Span skitter – alweer!

Ons wil graag ons opregte gelukwense aan die Grootbrak Rugby Span oordra vir hul merkwaardige oorwinning in Durban hierdie afgelope Saterdag! Die span het gewys waarvoor hulle gemaak is en het nou hul plek in die kwartfinaal van die Gold Cup ...

Great Brak River Museum

Located in the heart of Great Brak River, the museum offers a fascinating glimpse into the area’s rich history. Discover exhibits that explore the town’s origins, the history of the Searle family, and the pivotal role of the local tannery industry. The museum also highlights the vibrant cultural heritage and natural beauty that makes Great Brak River so unique. Whether you’re a local or a visitor, the Great Brak River Museum is a must-visit destination to explore the stories that shaped our community.

 

https://www.greatbrakmuseum.co.za/

Great Brak River Museum