Luca Daniël Vermeulen – ‘n Inspirerende Jong Kampioen uit Groot Brakrivier.
In ons eie dorpie, Groot Brakrivier, het ons die voorreg om ‘n buitengewone jong man te hê wat mense inspireer met sy vasberadenheid en deursettingsvermoë. Luca Daniël Vermeulen, tans 10 jaar oud, en ‘ń ‘n trotse leerder van Laerskool Vorentoe, is ‘n lewende bewys dat niks onmoontlik is as jy volhard nie. Luca is gebore …
